# Die president van die National Coloured Congress, Fadiel Adams, het ondersteuners gevra om ‘n “Gekleurde Lente” te reël voor die plaaslike regeringsverkiesing. Hy het inwoners van die Wes-Kaap toegespreek en vra dat hul dienslewering bo persoonlike belange stel en het ook sy toewyding aan die beweging beklemtoon. Hy sê die party is gefokus op praktiese optrede op grondvlak om steun in bruin gemeenskappe te versterk:
Adams vra ‘Gekleurde Lente’ voor verkiesing [KLANK]
ENG-AdamsOnElections