# Die Activists and Citizens Forum sê president Cyril Ramaphosa moet oorweeg om die gewese minister van Toerisme, Lindiwe Sisulu, as Suid-Afrika se ambassadeur na Amerika te stuur. Dit volg nadat Ebrahim Rasool, wat in Desember as die land se ambassadeur in Washington aangestel is, verlede week uit Amerika verban en as ongewensde persoon verklaar is ná sy kritiek op president Donald Trump se administrasie. Die forum se woordvoerder, Dennis Bloem, sê Sisulu het die nodige vaardighede om die land te verteenwoordig:
Activists & Citizens Forum wil Lindiwe Sisulu as nuwe ambassadeur in Amerika hê [KLANK]
ENG DennisonSisulu