# Die Activists and Citizens Forum sê die regering moet ingryp en verbruikers teen Eskom se tariefverhogings beskerm. Eskom en die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika het buite die hof geskik en volgens die ooreenkoms sal kragtariewe in 2026/2027 en 2027/2028 elke jaar met 8,8-persent styg. Die forum se woordvoerder, Dennis Bloem, sê hierdie roekelose verhogings van elektrisiteitspryse moet stop:
Activists and Citizens Forum vra regering om in te gryp by Eskom-tariefverhogings [KLANK]
ENG DennisonTariff