# Die woordvoerder van die Activists and Citizens Forum, Dennis Bloem, verwelkom die inhegtenisneming van die voormalige adjunkminister van Korrektiewe Dienste, Thabang Makwetla, op aanklagte van korrupsie en bedrog. Dit hou verband met ‘n beweerde sekuriteitsopgradering by sy huis in 2025 deur BOSASA, ter waarde van ongeveer 350-duisend-rand. Makwetla is gister in die Landdroshof in Palm Ridge, Ekurhuleni op borgtog van 10-duisend-rand vrygelaat:
Activists and Citizens Forum verwelkom arrestasie van voormalige adjunkminister Thabang Makwetla [KLANK]
ENG DennisonThabangMakwetla