# Die Activists and Citizens Forum sê die regering en die polisie moet meer doen om die veiligheid van Suid-Afrikaners te verseker, veral in hoërisiko-misdaadgemeenskappe. Dit volg ná Dinsdagaand se massaskietery in die Jumpers-informele nedersetting in Cleveland, Johannesburg, wat die lewens van 12 mense geëis het. Nege mense is beseer. Die forum se woordvoerder, Dennis Bloem, sê swart lewens het goedkoop en waardeloos geword:
Activists and Citizens Forum sê Suid-Afrika se townships het in oorlogsones ontaard [KLANK]
ENG BloemONPrioritise