# Activists and Citizens Forum loof KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, wat die korrupte stelsel onder die leierskap van president Cyril Ramaphosa uitdaag. Hy het bewerings gemaak oor politieke inmenging by hoëprofielsake en ook beskuldigings ingebring teen die minister van Polisie, Senzo Mchunu. Die forum se woordvoerder, Dennis Bloem, sê Mkhwanazi se bewerings is net die oortjies van die seekoei:
Activists and Citizens Forum sê Mkhwanazi se bewerings is net die oortjies van die seekoei [KLANK]
ENG DennisonMkhwanazi