# Activists and Citizens Forum sê hy is teleurgesteld dat president Cyril Ramaphosa nie aan president Donald Trump verduidelik het dat “Kill the Boer” ʼn bevrydingslied is nie. Die Amerikaanse president het verlede week tydens ʼn ontmoeting met Ramaphosa ʼn video gespeel waar EFF-leier Julius Malema die lied sing en ook artikels oor plaasmoorde voorgelê om sy mening, dat wit boere in Suid-Afrika vervolg word, te ondersteun. Die forum se woordvoerder, Dennis Bloem, sê die lied moenie letterlik opgeneem word nie:
Activists and Citizens Forum sê “Kill the Boer” is ’n bevrydingslied [KLANK]
ENG DennisonKillTheBoer