# Die Activists and Citizens Forum sê hulle sal ‘n massa-versetoptrede mobiliseer indien die ANC en president Cyril Ramaphosa probeer om die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi te verwyder. Hulle waarsku enige poging om die hernuwing van Mkhwanazi se kontrak te blokkeer, sal wydverspreide betogings veroorsaak. Dennis Bloem van die forum beskuldig die ANC dat hulle anti-korrupsiepogings teiken uit vrees vir Mkhwanazi se stryd teen misdaadsindikate wat met van die politici verband word:
Activists and Citizens Forum dreig met nasionale betoging as ANC inmeng met Mkhwanazi se posisie [KLANK]
ENG BloemOnHandsOff