# Die Activists and Citizens Forum sê die gewese nasionale direkteur van Openbare Vervolging, Shamila Batohi, moet volle verantwoordelikheid aanvaar vir die uitslag van die Nkabinde-ondersoek. Die ondersoek het die omstrede Suid-Gautengse direkteur van Openbare Vervolging, Andrew Chauke, vrygespreek van al Batohi se aanklagte teen hom. Die forum se woordvoerder, Dennis Bloem, sê ʼn gulde geleentheid om die Openbare Vervolgingsgesag te suiwer, is verspeel:
Activists and Citizens Forum blameer Batohi nadat Nkabinde-ondersoek Chauke vryspreek [KLANK]
ENG BloemONBatohi