# Die Activist and Citizens Forum moedig president Cyril Ramaphosa aan om dringend op te tree om te voorkom dat Suid-Afrika in ‘n erger krisis verval. Dit volg na ernstige aantygings deur KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, wat die minister van Polisie, Senzo Mchunu, en die adjunk nasionale kommissaris, Shadrack Sibiya, beskuldig van politieke inmenging in polisie-bedrywighede. Dennis Bloem van die forum sê Mkhwanazi is ‘n geloofwaardige en senior polisie-offisier en sy uitsprake moet nie ignoreer word nie:
Activist and Citizens Forum moedig Ramaphosa aan om te voorkom dat Suid-Afrika in ‘n donker gat verdwyn [KLANK]
ENG BloemOnMkhwanazi