Skip to content

ActionSA vra vir ‘n verandering in Ekurhuleni se mislukte munisipaliteite [KLANK]

# ActionSA se nasionale voorsitter, Michael Beaumont, sê die party se leierskap is mensgerig met ‘n bewese diensleweringsrekord. Beaumont het in Thembisa, Ekurhuleni, gesê die metro het ‘n verwaarloosde stad van Gauteng geword, geteister deur rioolstortings, vullishope en konstante krag- en wateronderbrekings. Hy het inwoners aangespoor om anders te stem en gesê ou politieke partye het munisipaliteite in die steek gelaat en dit is tyd om iets nuuts met ActionSA aan die leiding te probeer:

ENG-BeaumontOnEkurhuleni