# ActionSA in die Oos-Kaap vra ‘n volledige oudit van die provinsie se brûe, paaie en dreineringstelsels in hoërisiko-munisipaliteite. Die party sê dit volg ná die onlangse vloede waarin 49 mense in die OR Tambo-distrik dood is. Luzuko Gedze van ActionSA sê hulle eis dat die Oos-Kaapse Provinsiale Regering, in samewerking met die Nasionale Tesourie en die Departement van Samewerkende Regering, dringend ‘n rampreaksie- en infrastruktuur-rehabilitasie plan bekendstel:
ActionSA vra oudit van dreineringstelsels ná onlangse vloede in die Oos-Kaap [KLANK]
ENG LuzukoonAudit