Skip to content

ActionSA verwerp pogings om anti-korrupsie-ondersoeke in Johannesburg te ondermyn [KLANK]

# ActionSA verwerp, waarna hy verwys as pogings om die voormalige burgemeester, Herman Mashaba, en die Groep Forensiese en Ondersoekdienste, se nalatenskap van korrupsiebekamping te diskrediteer. Meer as ses-duisend sake ter waarde van 35-miljard-rand is ondersoek. Die party kritiseer die voormalige burgemeester Thapelo Amad se heksejag, wat reeds 12-miljoen-rand kos en tot 40-miljoen-rand kan beloop, sonder enige vordering of verslae. Marcel Coutriers van ActionSA sê die party sal enige terugslag weens ongekontroleerde plundering teenstaan:

ENG CoutriersOnCorruption