Skip to content

ActionSA verwelkom Tshwane se ten volle befondste begroting van R58,5-miljard [KLANK]

# ActionSA in Tshwane verwelkom die metro se volledig befondste begroting van 58,5-miljard-rand vir 2026/2027 wat die onderburgemeester en burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Eugene Modise, ingedien het. Die begroting wat bedryfsinkomste van 57,1-miljard-rand en besteding van 55,6-mijard-rand insluit, gee onder meer voorkeur aan finansiële bestendigheid, ekonomiese herlewing en beleggings. ActionSA se koukusleier, Henriette Frohlich, sê Tshwane is geïdentifiseer as die voorste munisipaliteit in die land wat die instelling van hervorming en sy fiskale herstelprogram betref:

ENG FrohlichONBudget