Skip to content

ActionSA verwelkom toesigplan vir wateringryping in Oos-Kaap [KLANK]

# ActionSA sê gemeenskappe in die Oos-Kaap het krane wat werk en betroubare waterinfrastruktuur nodig, en nie meer leë beloftes deur die regering nie. Die party verwelkom ‘n hofuitspraak wat dringende ingryping in die waterkrisis gelas wat die Nombanjana- en Nxaxo-dorpe in Centane raak, waar inwoners jare lank water uit riviere kry wat met vee gedeel word. Malebo Kobe van ActionSA doen ‘n beroep op die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, om duidelike tydlyne en besonderhede oor die beplande ingryping te verskaf:

ENG KobeOnWaterIntervention