Skip to content

ActionSA verwelkom Mpumalanga se Cogta-begroting met voorwaardes [KLANK]

# Die provinsiale voorsitter van ActionSA in Mpumalanga, Thoko Mashiane, het die begroting van 2,37-miljard rand verwelkom wat vir die 2026/27-boekjaar aan die Departement van Samewerkende Regering, Menslike Nedersettings en Tradisionele Sake toegewys is. Mashiane sê die begroting moet tasbare resultate lewer ongeag kommer oor minder geld vir behuisingstoelae en besnoeiings aan kapitaaluitgawes. Sy het ook verwys na die voortgesette oponthoud met behuisingsprojekte en die asbes-uitskakelingsprogram en gevra vir beter toesig en verantwoordbaarheid:

ENG-MashianeOnHousing