# ActionSA het sy steun aan die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi herbevestig, ná sy uitlatings oor politieke inmenging by polisie-ondersoeke. Die party sê Mkhwanazi het ‘n goeie agtergrond en behoort nie geviktimiseer te word omdat hy teen senior politieke persone uitpraat nie. Michael Beaumont van ActionSA waarsku eerlike polisieleiers word geteiken om hulle stil te maak terwyl hulle bet hulle werk doen. Hy meen dit bedreig die integriteit van die strafregstelsel:
ActionSA verdedig Mkhwanazi en waarsku teen viktimisering van eerlike polisieleiers [KLANK]
ENG BeaumontOnMkhwanazi