# ActionSA het die voormalige Build One South Africa-lid van die Gautengse wetgewer, Ayanda Allie, as hul provinsiale verkiesingsveldtog-ambassadeur aangestel voor die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November. Die aankondiging volg na haar onlangse vertrek by BOSA, waar sy die party se enigste verteenwoordiger in die wetgewer was. Die president van ActionSA, Herman Mashaba sê Allie sal help om die party se veldtog te lei:
ActionSA stel voormalige BOSA-lid Ayanda Allie bekend vir Gautengse verkiesingsveldtog [KLANK]
ENG MashabaOnAyandaAllie