Skip to content

ActionSA stel landwye veldtog vir die herstel van plaaslike regering bekend [KLANK]

# ActionSA sê hulle gaan vandag ‘n intensiewe landwye veldtog in Alexandra, Johannesburg, bekendstel, vir die herstel van plaaslike regering in Suid-Afrika. Die party sê die bekendstelling sal plaasvind in ‘n gemeenskap wat, soos baie ander regoor Suid-Afrika, verwaarloos en agtergelaat is. Zwelithini Mtshali van ActionSA sê in die komende maande sal hulle dié veldtog regstreeks na munisipaliteite regoor die land neem:

ENG ZwelithinionCampaign