Skip to content

ActionSA sê verhoging in ongeskiktheidstoelaag maak nie voorsiening vir BTW-verhoging nie [KLANK]

# ActionSA sê die voorgestelde verhoging van 130-rand per maand aan die meer as 3,3-miljoen mense met gestremdhede in Suid-Afrika, is nie genoeg om hul daaglikse behoeftes te dek nie. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het aangekondig die toelaag styg op 1 April. ActionSA sê die voorgestelde BTW-verhoging van 0,5-persentasiepunte vanjaar en ook volgende jaar vererger egter die finansiële nood. Woordvoerder Danny Makhubela sê die finansiële uitdagings waarmee gestremdes worstel, maak hulle afhanklik van ander:

ENG DannyOnDisability