# ActionSA sê daar is ‘n ontstellende patroon van samewerking tussen korrupte mense in die strukture van beide die Suid-Afrikaanse Polisiediens en die Johannesburg Metropolitaanse Polisiedepartement. Bewyse voor die Parlementêre ad hoc-komitee wys op ‘n beampte van die metropolisie wat ‘n sakeman wat van moord beskuldig is, help om staatstelsels te misbruik. Zwelithini Mtshali van ActionSA sê die stryd teen korrupsie is nie net om oortreders te straf nie, maar ook die morele gesag van die staat te herstel.
ActionSA sê stelsel wat moet beskerm en dien skiet ernstig tekort