# ActionSA het Orania in die Noord-Kaap en die Afrikaner-nedersetting Kleinfontein naby Pretoria verwerp as simbole van apartheid-nostalgie eerder as kulturele gemeenskappe. Die party sê hierdie enklawes misbruik die Grondwet om rasseskeiding te regverdig en bevorder eerder vrees en verdeeldheid as eenheid. Lerato Ngobeni van ActionSA het tydens ‘n Parlementsitting die ANC daarvan beskuldig dat hy apartheid se nalatenskap laat voortleef onder die dekmantel van kulturele uitdrukking:
ActionSA sê Orania en Kleinfontein simboliseer verdeling en nie kultuur nie [KLANK]
ENG NgobeniOnDivision