# ActionSA sê die regering laat steeds die families van Pretty Nkambule, Yvonne Mnisi en Solomon Nyirenda in die steek. Dit was Donderdag tien jaar sedert ‘n pilaar ondergronds ineengestort en ‘n vraghouer met drie mynwerkers in die Lily-myn naby Barberton in Mpumalanga begrawe het. Hul liggame is nooit gevind nie. Omogolo Taunyane van ActionSA sê die party het sedert hy by hierdie saak betrokke is, meer as vier-miljoen-rand net aan regskoste bestee om geregtigheid in die howe te soek:
ActionSA sê Lily-myn-tragedie is skreiende onreg en skande vir Suid-Afrika [KLANK]
ENG TaunyaneONLilyMine