Skip to content

ActionSA sê hy is verbind tot die beskerming van burgers teen onbillike belastingverhogings [KLANK]

# ActionSA verwelkom die goedkeuring van die begroting se fiskale raamwerk en sê hy is verbind tot die beskerming van Suid-Afrikaners teen onregverdige en onnodige belastingverhogings. Behalwe vir die DA en die Vryheidsfront Plus het al die ander partye in die regering van nasionale eenheid die begroting gesteun wat ‘n 0,5-persent verhoging in BTW voorstel. Athol Trollip van ActionSA sê hulle het verkies om veranderings aan die fiskale raamwerk voor te stel eerder as om dit te wysig, want ‘n wysiging sou beteken die begroting moet hersaamgestel word:

ENG TrollipOnBudget