# ActionSA sê hy is daartoe verbind om Suid-Afrikaners te beskerm teen ‘n groter belastinglas en verwerp die voorgestelde BTW-verhoging van 0.5-persentasiepunte en blokkruiping vir hoër persoonlike inkomstebelasting. Die party het alternatiewe inkomste-oplossings uiteengesit, insluitend die bevordering van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens se vermoë om verlore inkomste te verhaal en die bekamping van onwettige handel. ActionSA-lid, Athol Trollip, sê swak staatsbesteding en wanbestuur behoort nie aan belastingbetalers oorgedra te word nie:
ActionSA sê hy bly gekant teen stygende belastinglas op Suid-Afrikaners [KLANK]
ENG TrollipOnAlternatives