Skip to content

ActionSA sê die stryd om SARS te versterk, werp vrugte af [KLANK]

# ActionSA verwelkom die nuus dat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens sy geskatte belastinginvordering vir die middel van die fiskale jaar met 18-miljard-rand oorskry het. Vir die eerste helfte van die 2025/2026 fiskale jaar het die diens ‘n netto bedrag van 925-miljard-rand ingevorder, terwyl die skatting vir die tydperk 907-miljard-rand was. ActionSA se woordvoerder, Matthew George, sê die party is ‘n leidende stem in die Parlement wat eis dat die Inkomstediens hulpbronne moet ontvang om vermoë te herbou:

ENG MatthewonSARSPayingOFF