# ActionSA sê die minister van Finansies, Enoch Godongwana, se hersiene begroting moet die grondslag lê vir volhoubare ekonomiese groei. Die minister keer vandag terug met ʼn derde begrotingspoging ná die eerste een in Februarie en ʼn tweede een in Maart. ActionSA-woordvoerder Matthew George sê hierdie begroting moet sukkelende landsburgers teen hoër belasting beskerm, seker maak die Inkomstediens is behoorlik befonds, en die korrupsie in staatsdepartemente en staatsinstellings aanspreek:
ActionSA sê derde begroting moet landsburgers beskerm en werkloosheid en korrupsie teenwerk [KLANK]
ENG MatthewonFiscalPolicy