# ActionSA sê bykans 12-miljoen werklose Suid-Afrikaners word sielkundig verwoes weens die verergerende werkskrisis. In ‘n verslag oor die RNE se prestasie in sy eerste bestaansjaar, kritiseer Alan Beesley van ActionSA die regering omdat hy nie daarin kon slaag om die ekonomie te laat groei nie, en waarsku 300-duisend werksgeleenthede is in die laaste kwartaal verloor. Beesley sê ekonomiese stilstand, swak beleid en swak bestuur het armoede en ongelykheid vererger:
ActionSA sê 12-miljoen Suid-Afrikaners sielkundig verwoes deur werkloosheid [KLANK]
ENG BeesleyOnPoverty