# Die leier van ActionSA, Herman Mashaba, sê die skrapping van die BTW-verhoging is ‘n oorwinning vir gewone Suid-Afrikaners. Hy sê hoewel hy nie deel vorm van die regering van nasionale eenheid nie, het sy party ‘n sleutelrol gespeel met voorstelle vir alternatiewe inkomste-oplossings en die party het ook ter goeder trou met die ANC onderhandel. Hy het bewerings verwerp dat ActionSA die BTW-verhoging steun, en sê die party het sy belofte nagekom om die verhoging te stop:
ActionSA-leier beskou skrapping van BTW-verhoging as oorwinning vir opposisie-samewerking [KLANK]
ENG MashabaOnBudgetCooperation