# ActionSA ruk vandag op na die minister van Justisie se kantoor in Pretoria en eis dat die hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag, Shamila Batohi, verwyder word. Hulle doen ‘n beroep vir dringende regeringsingryping om met die proses te begin en Batohi kragtens die NVG-wet te verwyder. Die ActionSA-lid, Athol Trollip, het aan die Parlement se Staande Komitee oor Openbare Rekeninge gesê die NVG is wanfunksioneel onder Batohi se leierskap, met vertragings, skandale en die versuim om diegene met politiese bande te vervolg: