# ActionSA het strafregtelike klagte teen president Cyril Ramaphosa gelê in die Bela‑Bela‑polisiestasie in Limpopo oor die Phala Phala‑skandaal. Dit sluit in oortredings van die Wet op die Voorkoming en Bestryding van Korrupte Bedrywighede, asook bedrog en meineed wat verband hou met verklarings oor die bedrag geld wat in 2020 van sy plaas in die provinsie gesteel is. Michael Beaumont van ActionSA sê Suid-Afrikaners verdien volle aanspreeklikheid en antwoorde:
ActionSA lê klagte oor Phala Phala in Bela-Bela-polisiestasie [KLANK]
ENG BeaumontOnAccountability