# ActionSA kritiseer Eskom oor die besteding van 3,6-miljard-rand aan diesel binne slegs 30 dae, en noem dit ‘n toesmeerdery, nie ‘n oplossing vir beurtkrag nie. Eskom het 1,34-miljard-rand tussen 1 en 10 April bestee. Alan Beesley van ActionSA sê die kragreus se lae energiebeskikbaarheidsfaktor van 56-persent toon geen werklike herstel nie. Beesley eis deursigtigheid en ‘n geloofwaardige steenkoolaanleg-herwinningsplan vir die beskerming van openbare fondse:
ActionSA kritiseer Eskom nadat hy miljarde aan diesel bestee [KLANK]
ENG-BeesleyOnDiesel