# ActionSA het sy regspan opdrag gegee om stappe te doen in die Pretoriase Hooggeregshof. Die party versoek die hof om die polisie se tugbevindings van Wally Rhoode en Hennie Rekhoto te hersien en tersyde te stel. Dit spruit voort uit hul optrede tydens die ondersoek na die Phala Phala-inbraak. ActionSA se voorsitter, Michael Beaumont, sê nadat inligting verkry deur die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting noukeurig ontleed is, is daar ernstige vrae oor die redelikheid van die tugproses:
ActionSA gaan polisie se tugbevindings oor Phala Phala in die hof betwis [KLANK]
ENG BeaumontONPhalaPhala