# ActionSA sê hy het ‘n produktiewe vergadering met ‘n afvaardiging van die nasionale werkskomitee van die ANC gehad om die nasionale begrotingskrisis aan te spreek. Die twee partye het alternatiewe bespreek om ‘n BTW-verhoging te vermy, met albei wat belowe het om landsburgers teen enige styging voor volgende maand te beskerm. Matthew George van ActionSA het die party se toewyding herhaal, om die begrotingskrisis op te los sonder dat ‘n interne magstryd binne die regering van nasionale eenheid die publiek benadeel:
ActionSA en ANC vergader om begrotingskrisis aan te pak, geen BTW-verhoging voor Mei [KLANK]
ENG GeorgeOnMeeting