Skip to content

ActionSA eis afdanking van minister van Arbeid omdat werkloosheid styg [KLANK]

# ActionSA doen ‘n beroep op president Cyril Ramaphosa om die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, af te dank. Die party beweer dat sy nie die groeiende werkloosheidskrisis aangepak het nie. Die party sê die jongste kwartaallikse arbeidsmagopname toon dat meer as 291-duisend werksgeleenthede in die eerste kwartaal van vanjaar verlore gegaan het, die ergste inkrimping sedert 2021. Alan Beesley van ActionSA sê dat om Meth in die pos te behou, wys dat die regering gemaklik is met mislukking:

ENG BeesleyOnMethDismissal