Skip to content

ActionSA dring aan op ondersoek na ineenstorting van Sibayoni-saak in Mpumalanga [KLANK]

# ActionSA dring aan op ‘n volledige ondersoek na die omstandighede rondom die taxibaas Joe “Ferrari” Sibanyoni se saak. Dit volg nadat die afpersing- en geldwassery-saak in die Kwaggafontein-landdroshof in Mpumalanga ineengestort het nadat die aanklaer nie opgedaag het nie. Dereleen James van ActionSA het die skorsing van die aanklaer verwelkom. James sê egter dat verantwoordbaarheid nodig is om behoorlike bestuur van die regstelsel te verseker:

 

ENG JamesOnSibanyoniProsecutor