# ActionSA sê die diplomatieke flater in Iran deur die hoof van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag, Rudzani Maphwanya, wys op diep verdeling in die regering van nasionale eenheid se buitelandse beleid. Matthew George van ActionSA vra vir ‘n dringende parlementêre verhoor om vas te stel of Maphwanya op sy eie opgetree het en of hy instruksies ontvang het om Iran oor Gaza te ondersteun en te probeer om nouer bande te smee:
ActionSA dring aan op dringende verhoor oor SANW-hoof se diplomatieke fiasko in Iran [KLANK]
ENG GeorgeOnFiasco