# ActionSA sê hy sal hof toe gaan, indien nodig, om die vrystelling van die Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat se verslag oor die diefstal by president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-plaas in Limpopo af te dwing. Die party het ’n formele aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting ingedien nadat minister van Polisie, Senzo Mchunu, die verslag as hoogs-geheim bestempel het. Michael Beaumont van ActionSA sê die regering van nasionale eenheid misluk daarin om president Ramaphosa tot verantwoording te roep:
ActionSA dreig met regstappe oor OPOD se geheime Phala Phala-verslag [KLANK]
ENG BeaumontOnReport