# ActionSA vra die regering van nasionale eenheid om spoedige ekonomiese hervormings deur te voer. Dit volg terwyl die minister van Finansies, Enoch Godongwana, voorberei om die nasionale begroting later die maand die derde keer ter tafel te lê. Alan Beesley van ActionSA sê die regering het misluk om aandag te gee aan ingewortelde probleme wat die ekonomie knou, insluitend voorkeur aan sleutelbedrywe soos staal, en die herstel van vrag- en elektrisiteits-infrastruktuur:
ActionSA vra spoedige ekonomiese hervormings [KLANK]
ENG AlanonEconomic