Skip to content

ActionSA doen beroep op polisie om voorkeur te gee aan kinderveiligheid [KLANK]

# ActionSA doen ‘n beroep op die polisie om die veiligheid van kinders onmiddellik voor op te stel. Die party vra vir vinnige, gekoördineerde optrede op aanmeldings van vermiste kinders, en om gespesialiseerde kinderbeskermings- en geslagsgeweld-ondersoekeenhede weer in te stel. Die Gautengse polisie het ‘n klopjag na verdagtes van stapel gestuur nadat die 14-jarige Lukhona Fose in Durban Deep, Roodepoort, vermoor is. Elmari Atterbury van ActionSA sê alle Suid-Afrikaners verdien om in veilige gemeenskappe te woon:

AFR ElmarionSafety