Skip to content

ActionSA beweer SA regering verraai werksoekers terwyl groei stagneer [KLANK]

# ActionSA veroordeel die regering van nasionale eenheid dat hy nie oplossings het vir Suid-Afrika se werkloosheid en trae ekonomie nie. Die groeikoers het tot 0,8-persent in die tweede kwartaal van 2025 gedaal, heelwat laer as die tesourie se voorspelling van 1,9-persent. Matthew George van ActionSA sê duisende poste gaan verlore in die vervaardiging- en motorvoertuigsektore, terwyl onwettige handel miljarde uit die fiskus tap. He doen ‘n beroep op die regering om dringend die ekonomie reg te ruk:

ENG-GeorgeOnEconomy