Skip to content

ActionSA beweer DA het deel aan BTW-verhoging ondanks sy openbare teenstand [KLANK]

# ActionSA beskuldig die DA van skynheiligheid oor die omstrede beoogde BTW-verhoging, ondanks die DA se openbare teenkanting daarteen. Alan Beesley van Action SA sê die DA se woordvoerder oor Finansies, Ashor Sarupen, was betrokke by die opstel van die oorspronklike begrotingsrede waarin die verhoging ingesluit is. Beesley beweer die DA se optrede was vir politieke redes om invloed in die regering van nasionale eenheid te verkry voor vandag se hofsaak:

ENG-BeesleyOnDA