Skip to content

ActionSA beskuldig Ramaphosa van die vertraging van geregtigheid in die Chauke-skorsing-sage [KLANK]

# ActionSA sê die skorsing van die Direkteur van Openbare Vervolging van Suid-Gauteng, Andrew Chauke, moes lankal gebeur het en beklemtoon die voortgesette vertragings in die hervorming van die regstelsel. Die party beskuldig president Cyril Ramaphosa dat hy sy voete sleep want in 2023 het die hoof van die Nasionale Vergolgingsgesag, Shamila Batohi, al gevra vir Chauke se skorsing. Athol Trollip van ActionSA sê Chauke word gekoppel aan verskeie twyfelagtige besluite, insluitend die terugtrek van korrupsieklagte teen Zizi Kodwa:

ENG TrollipOnChauke