Skip to content

ActionSA bekommerd oor onwettige stortingskrisis wat steeds in Tshwane voortduur [KLANK]

# ActionSA is bekommerd oor onwettige storting wat steeds ‘n kopseer is vir die Stad Tshwane. Onwettige storting vind oral in die metro plaas en veroorsaak aansienlike gesondheids- en omgewingsprobleme, soos lug- en waterbesoedeling, siekteverspreiding en skade aan natuurlewe. Flora Monama van ActionSA sê met ‘n benadering van geen verdraagsaamheid moet die metro pogings verskerp om verordeninge af te dwing en aansienlike boetes aan oortreders op te lê:

ENG FloraonIllegalDumping