Skip to content

Action Society vra dringende uitwissing van forensiese agterstande [KLANK]

# Action Society sê forensiese agterstande vertraag steeds geregtigheid vir slagoffers en families. Die langverwagte verhoor van Stephan Pretorius, wat beskuldig word van die moord op sy vrou, die 42-jarige Charlene, sou na verwagting Maandag in die Hooggeregshof in Pretoria begin. Die verrigtinge is egter uitgestel nadat die verdediging aangevoer het die toksikologieverslag is nie beskikbaar nie. Juanita du Preez van Action Society sê slagoffers verdien ‘n funksionerende regstelsel wat vir hulle werk:

ENG DuPrezzOnLaboratries