# Action Society eis ‘n dringende onafhanklike regterlike ondersoek na ernstige korrupsiebewerings teen die minister van Polisie, Senzo Mchunu, en die senior leierskap in die Suid-Afrikaanse Polisiediens. Dit volg ná die polisiekommissaris in KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, beweer het top-amptenare het met ondersoeke ingemeng en misdadige netwerke beskerm. Action Society se woordvoerder, Juanita du Preez, sê die kultuur van straffeloosheid in polisieleierskap moet beëindig word:
Action Society veroordeel kultuur van straffeloosheid in polisieleierskap [KLANK]
ENG JuanitaOnPoliceImpunity