Skip to content

Action Society veroordeel die vryspraak van ‘blouligmafia’ polisiebeamptes [KLANK]

# Action Society sê die vryspraak van agt polisiebeamptes van adjunkpresident Paul Mashatile se BBP-beskermingseenheid is ’n ernstige terugslag vir geregtigheid en polisie-aanspreeklikheid. Die beamptes, bekend as die “blouligmafia”, is in Julie 2023 op die N1-snelweg in Johannesburg afgeneem terwyl hulle burgerlikes aangerand het, maar is in ’n interne dissiplinêre verhoor vrygespreek. Woordvoerder van die organisasie, Juanita du Preez, sê die uitslag stuur ’n gevaarlike boodskap en traumatiseer die slagoffers opnuut:

 

ENG JuanitaOnAcquittal