Skip to content

Action Society veroordeel aanhoudende vertragings in saak teen bloulig-beskermingsbeamptes [KLANK]

# Action Society sê herhaalde regsvertragings in die aanrandingsaak van adjunkpresident Paul Mashatile se agt BBP-beskermingsbeamptes, is ‘n misbruik van die regstelsel. Die organisasie veroordeel die beskuldigdes se regspan dat hulle beweer daar is onvoldoende bewyse, wat veroorsaak dat die verhoor tot 11 September uitgestel is weens hoftranskripsies wat nog kort. Woordvoerder van Action Society, Juanita du Preez, vra dat die saak sonder vertraging moet voortgaan om geregtigheid te laat geskied vir die slagoffers wat in 2023 op die N1-hoofweg in Johannesburg aangerand is:

ENG JuanitaOnDelays