# Action Society is teleurgesteld dat die uitspraak in die Bloulig-Mafia-saak tot 6 November uitgestel is nadat die landdros van die Randburg-landdroshof siek geword het. Adjunkpresident Paul Mashatile se agt BBP-beskermingsoffisiere, wat aangekla is van ‘n wrede aanval op burgerlikes in 2023 op die N1 Johannesburghoofweg, het aansoek gedoen om vrygelaat te word onder Artikel 174, en voer aan die staat het nie ‘n saak teen hulle nie. Juanita du Preez van Action Society sê die beskuldigdes gebruik vertragingstaktiek om aanspreeklikheid vry te spring:
Action Society teleurgesteld dat Bloulig-Mafia-uitspraak tot November uitgestel is [KLANK]
ENG JuanitaOnDisappointment