Skip to content

Action Society eis antwoorde oor swak ondersoek na tiener se dood [KLANK]

# Die familie van die 16-jarige Jayden Masson het Action Society amptelik aangestel om geregtigheid te bekom ná sy verdagte en gewelddadige dood in 2021. Die organisasie sê bewyse het weggeraak, onderhoude is vertraag en die misdaadtoneel is swak verwerk. Antwoorde word nou geëis oor vertragings in die geregtelike doodsondersoek, dagvaardings wat ontbreek en die dossier se verskuiwing na Meyerton. Juanita du Preez van Action Society sê Jayden is by sy pa se huis in Walkerville dood, maar die saak verlede jaar is swak hanteer en was aanvanklik as ‘n moord beskou:

ENG JuanitaOnTeenJustice